DISTELL stel ‘n Nuwe Premium Wyn Maatskappy Bekend

Distell, Afrika se vernaamste wyn en spiritualieë vervaardiger en bemarker, is besig om  te kapitaliseer op sy wortels in premium- en fynproewerwyne, met die bekendstelling van Libertas Vineyards and Estates, as ‘n nuwe onafhanklike maatskappy. Libertas Vineyards and Estates se bestuurende-direkteur, Kay Nash, het gesê, dit was ‘n “betekenisvolle skuif” van Distell se vorige benadering waar […]

Read More »

Wynoes van 2019 dalk effe kleiner

Die 2019 Suid-Afrikaanse wyndruifoes sal na verwagting slegs ietwat groter as verlede jaar se klein oes wees vanweë die feit dat wingerde steeds van ʼn drie jaar lange droogte herstel, swak weer gedurende korrelset in Oktober en ʼn voortgesette krimpende wingerdstand.  Dit volgens die tweede wyndruifoesskatting deur wingerdboukundiges en produsentekelders wat in Januarie deur die […]

Read More »