Nieu-Seeland-wynmaker hou oog op SA Sauvignon Blanc

Voorste Nieu-Seeland-wynmaker kom hou oog op SA Sauvignon Blanc Emile Joubert Sauvignon blanc gaan in die kollig wees by Suid-Afrika se voorste wynkompetisie. Vir die eerste keer in die bestaan van die Michelangelo International Wine and Spirits Awards sal die kompetisie ‘n Nieu-Seelandse Sauvignon Blanc-kenner op sy beoordelaarspaneel verwelkom. Ben Glover van Marlborough, die tuiste […]

Read More »

Nuy Wynkelder proelokaal, restaurant en deli – Nuy on the hill

Nuy Wynkelder proelokaal, restaurant en deli – Nuy on the hill Nuy Wynkelder se ultra-moderne wynproelokaal en restaurant, Nuy on the hill is geleë op ‘n kleinerige heuwel tussen Worcester en Robertson, reg langs die R60 en Nuyvallei-afdraai – hier kan jy hul drie wynreekse gratis proe en aankoop asook luilekker ontbyt en middagete geniet. […]

Read More »

Moedersdag in die Nuyvallei

Kom vier jou Moeder in die Nuyvallei Nuy Wynkelder en Nuy on the hill restaurant wil jou help om jou moeder se dag ekstra spesiaal te maak dié Moedersdag, Sondag 12 Mei. Nie net kan die hele gesin ‘n smaaklike middagete by Nuy on the hill Restaurant geniet nie, maar ma’s kry ook ‘n komplimentêre bottel […]

Read More »

Elgin Ridge 282 Pinot Noir 2016 – perfek vir elke geleentheid

Elgin Ridge 282 Pinot Noir 2016 – perfek vir elke geleentheid Suid-Afrika is die tuiste van net ’n handjievol gesertifiseerde biodinamiese wynprodusente en Elgin Ridge-wynlandgoed in die prentjiemooi Elgin-wynvallei, is een hiervan. Die landgoed word besit deur Brian en Marion Smith en is bekend vir hul reeks uitmuntende wyne, waarvan die Elgin Ridge 282 Pinot […]

Read More »

Shiraz en carcuterie-fees by Anthonij Rupert-wyne

Vier shiraz en charcuterie op Anthonij Rupert-wyne In die Kaap se wynlande staan die tyd nooit stil nie en is daar altyd iets te doen, te ervaar en te geniet! Trek die dagboeke nader en maak ’n groot aantekening op Saterdag, 25 Mei, vir die jaarlikse shiraz en carcuterie-fees, een van die vele hoogtepunte op […]

Read More »