WYNOES KLEINER, MAAR GEHALTE LYK GOED

SA WYNOES 2019: LAAGSTE IN JARE, MAAR GEHALTE PUIK Die Suid-Afrikaanse wynbedryf het in 2019 ʼn rekord lae oes behaal, grootliks vanweë die nagevolge van die voorafgaande droogte en wisselvallige weerstoestande gedurende die seisoen. Wynmakers is egter positief oor die gehalte van vanjaar se oes. Die 2019-wyndruifoes word op 1 225 620 ton beraam volgens […]

Read More »

SAUVIGNON BLANC SA IS NUWE AMBASSADEUR VIR WÊRELDWYE GUNSTELING

SAUVIGNON BLANC SA IS DIE NUWE AMBASSADEUR VIR ‘N WÊRELDWYE GUNSTELING   Suid-Afrika se segsgroep vir sauvignon blanc – een van die land se mees aangeplante druifvariëteite – het ’n transformasie ondergaan, wat stukrag gee aan sy internasionale sukses. Die voormalige Sauvignon Blanc Belangegroep (SBBG), het niei alleen sy naam na Sauvignon Blanc Suid-Afrika verander […]

Read More »