Hier is Zonnebloem se nuwe witwynmaker

Alles wat jy nog altyd oor Kelly-Marie Jacobs wou weet Die jong, kreatiewe en talentvolle Kelly-Marie Jacobs is aangestel as Zonnebloem se witwynmaker. Haar loopbaan tot op hede is deurspek met inspirerende mense en ’n natuurlike voorliefde vir wynmaak. Haar verbintenis met Stellenbosch loop diep, met haar grootouers wat oorspronklik van Stellenbosch af is en […]

Read More »