Wyn- en toerismekonferensie groot sukses

SUID-AFRIKA SE WYN- EN TOERISMEKONFERENSIE VIER LAND SE TOP PRESTEERDERS Nege van Suid-Afrika se top verskaffers in die wyn- en toerismebedryf is vereer in die eerste kos- en wyntoerisme-toekennings aan die einde van vanjaar se Wyn- en kostoerismekonferensie wat buite Stellenbosch ten einde geloop het. Hulle het hul trofeë ontvang van Blacky Komani, voorsitter van […]

Read More »

BONNIEVALE PRYSE LIG CABERNET SAUVIGNON UITMUNTENDHEID UIT

Top cabernet sauvignon in kollig Die onlangse klomp gehalte toekennings vir die Bonnievale Wyngroep lig nie net die kelder se top wingerdbou- en wynmaak-praktyke uit nie, maar laat val ook die kollig op die streek se top-gehalte cabernet sauvignon. Cabernet sauvignon is die wêreld se nommer een rooi druifkultivar en is ook die mees aangeplante […]

Read More »

Pinotage om Erfenisdag mee te vier

Middelvlei Free-Run Pinotage 2018 – ’n Viering van Suid-Afrika se erfenis Pinotage, die rooiwynkultivar uniek aan Suid-Afrika, is die ideale wyn om Suid-Afrika se erfenis op 24 September mee te vier, en Middelvlei se Free-Run Pinotage 2018 staan voor in die tou. Wat ’n viering van Erfenisdag met die Middelvlei Free-Run Pinotage 2018 ekstra spesiaal […]

Read More »

WÊRELD-KENNERS BEOORDEEL BY VERITAS

Altesaam 29 jaar van erkenning vir uitnemendheid Vandeesweek vind een van die hoogtepunte van wyn- en brandewyn-beoordeling op die plaaslike wynbedryf-kalender plaas, met van die wêreld se mees ervare proeërs wat in die Paarl aankom om vanjaar se inskrywings vir die Veritas-toekennings te evalueer. Dit is die oudste en mees prestigeryke kompetisie van sy soort […]

Read More »

KWALITEIT EN UITNEMENDHEID BY DIE 2019 FNB SAUVIGNON BLANC TOP 10-KOMPETISIE

Sauvignon blanc bly een van SA se gesogste kultivars Daar is min dae oor voor vanjaar se sauvignon blanc-kampioene aangewys word. Saam met ’n toename in inskrywings, het die beoordelaars na afloop van die beoordeling van die 2019 FNB Sauvignon Blanc Top 10-kompetisie, verouderde witwyne se uitstaande kwaliteit geloof. Vanjaar het 183 wyne om die […]

Read More »

Roodeberg vier 70 jaar as ikoniese SA-wyn

Nuwe Roodeberg 1949 is ‘n moderne terugflits na die grondslag van SA wyn Roodeberg, die egte Suid-Afrikaanse trots wat vanjaar sy 70ste bestaansjaar vier, het sy storielyn teruggeneem na die hartjie van die land se wynmaak-gerfenis met die bekendstelling van ‘1949‘, ‘n beperkte uitgawe gedenk-versnit wat met baie noukeurigheid geskep is. Die Roodeberg 1949 bou […]

Read More »

Die Roodeberg-storie

Ruil hom vir rugbykaartjies Roodeberg, die geliefde Suid-Afrikaanse rooiwyn, is in 1949 bekend gestel en het die toets van die tyd deurleef. Gedurende die afgelope 70 jaar het hierdie kenmerkende rooiwyn ontwikkel van die meester se oorspronklike versnit tot ‘n lekker toeganklike, kontemporêre wyn in pas met veranderende tye en voorkeure, maar steeds in tradisie […]

Read More »

SA se beste jongwyne bekroon: Flagstone weer bo

Sauvignon Blanc bekroon as beste SA jongwyn  ʼn Ongehoute sauvignon blanc van Flagstone-wynkelder in Somerset-Wes het die gesogte Generaal Smuts-trofee losgeslaan as algehele SA Kampioen-jongwyn vir 2019, nadat dit ook bekroon is as die beste inskrywing in die sauvignon blanc- kategorie by vanjaar se SA Jongwynskou. Hierdie jaarlikse skou vir wyne van die spesifieke oesjaar, […]

Read More »

Chenin Blanc-wenners dui op vordering in gehalte van dié kultivar

HIER IS DIE WENNERS VAN VANJAAR SE STANDARD BANK CHENIN BLANC TOP TEN CHALLENGE Vanjaar se wenners van die Standard Bank Chenin Blanc Top 10 Challenge lewer meer as voldoende bewyse van die indrukwekkende vordering met hierdie variëteit, sê Ina Smith, bestuurder van die Chenin Blanc-vereniging. “Internasionale smaakbepalers se toenemende fokus op chenin blanc het […]

Read More »