KWALITEIT EN UITNEMENDHEID BY DIE 2019 FNB SAUVIGNON BLANC TOP 10-KOMPETISIE

Sauvignon blanc bly een van SA se gesogste kultivars Daar is min dae oor voor vanjaar se sauvignon blanc-kampioene aangewys word. Saam met ’n toename in inskrywings, het die beoordelaars na afloop van die beoordeling van die 2019 FNB Sauvignon Blanc Top 10-kompetisie, verouderde witwyne se uitstaande kwaliteit geloof. Vanjaar het 183 wyne om die […]

Read More »

Roodeberg vier 70 jaar as ikoniese SA-wyn

Nuwe Roodeberg 1949 is ‘n moderne terugflits na die grondslag van SA wyn Roodeberg, die egte Suid-Afrikaanse trots wat vanjaar sy 70ste bestaansjaar vier, het sy storielyn teruggeneem na die hartjie van die land se wynmaak-gerfenis met die bekendstelling van ‘1949‘, ‘n beperkte uitgawe gedenk-versnit wat met baie noukeurigheid geskep is. Die Roodeberg 1949 bou […]

Read More »

Die Roodeberg-storie

Ruil hom vir rugbykaartjies Roodeberg, die geliefde Suid-Afrikaanse rooiwyn, is in 1949 bekend gestel en het die toets van die tyd deurleef. Gedurende die afgelope 70 jaar het hierdie kenmerkende rooiwyn ontwikkel van die meester se oorspronklike versnit tot ‘n lekker toeganklike, kontemporêre wyn in pas met veranderende tye en voorkeure, maar steeds in tradisie […]

Read More »