Wyn- en toerismekonferensie groot sukses

SUID-AFRIKA SE WYN- EN TOERISMEKONFERENSIE VIER LAND SE TOP PRESTEERDERS Nege van Suid-Afrika se top verskaffers in die wyn- en toerismebedryf is vereer in die eerste kos- en wyntoerisme-toekennings aan die einde van vanjaar se Wyn- en kostoerismekonferensie wat buite Stellenbosch ten einde geloop het. Hulle het hul trofeĆ« ontvang van Blacky Komani, voorsitter van […]

Read More »