Delheim se 80ste herdenking eer sy SA wyn-pionier, Spatz Sperling, se lewe

Ekslusiewe Iconoclast Kaapse versnit het ’n vreeslose gees met ’n groot hart Die Delheim-wynlandgoed het ’n eenmalige, ekslusiewe Kaapse versnit vrygestel wat die lewe van oorlede Spatz Sperling, herdenk. Die wyn, Iconoclast, en is van die 2012-oesjaar. Dit huldig die Suid-Afrikaanse wynpionier en sy vreeslose uitdaging van konvensionele wyshede. Spatz se oom, Hans Hoheisen en […]

Read More »

Reuse-beelde skep unieke skouspel op Benguela Cove

Benguela Cove-wynlandgoed in stel Anton Smit beeldhoupark bekend Nes jy dink die Benguela Cove-wynlandgoed het sy volle potensiaal bereik as ‘n kos-, wyn- en leefstylbestemming, word ‘n nuwe projek van stapel gestuur. Gereelde besoekers aan die landgoed sal nou verras word deur groot beeldhouwerke wat jou welkom heet en wat regoor die eiendom uitgstal word. […]

Read More »