Sjiek nuwelinge en goue gunstelinge by stylvolle plattelandse mark

Vier fees in styl by Gabriëlskloof se Favourite Things Mark:  13-15 Desember Dis tyd vir jou mooiste partytjiehoed wanneer Gabriëlskloof-landgoed buite Botrivier dié feesseisoen in deftige styl vier met hul betowerende Favourite Things Mark, vanaf Vrydag, 13 Desember tot Sondag, 15 Desember.  Hierdie gewilde opskiet geleentheid by die Overbergse wynkelder op die koppie, bied presies dit: unieke, kreatiewe […]

Read More »

Vinpro se werkswinkels oor wyn-toerisme goed ontvang

WYNTOERISME-WENKE GEDEEL BY VINPRO WERKSWINKELS ʼn Reeks Vinpro Wyntoerisme-werkswinkels het Suid-Afrikaanse wynbesighede verlede week aan die belangrikheid van ʼn uitnemende kelderervaring herinner om sodoende hul handelsmerk te versterk en inkomste ʼn hupstoot te gee. “Daar is drie dinge wat jou van ander onderskei: jou mense, jou plek en jou storie. Julle is elkeen verskillende mense, […]

Read More »

Delheim se jaarlikse oefsees om die draai

Vier Moeder Natuur se gawes op hierdie gewilde oesfees: Saterdag 25 Januarie 2020 Sluit op Saterdag 25 Januarie by Delheim-landgoed aan vir die jaarlikse feesvieringe van Moeder Natuur se gawes, by dié bekroonde Stellenbosch-wynkelder se oesfees. Die fees is ’n wynkalender-hoogtepunt en dié geleentheid waar gesinne ’n ontspanne dag kan deurbring met goeie kos en […]

Read More »

Genevieve MCC en Luddite sprinkel fees-glans

Staan nader met jou beste ho-ho-huppel, wanneer Luddite-wyne en Genevieve MCC Kersvader se sleë volpak en hul reis na Kaapstad aanpak. Dié erkende duo sal ’n goeie dosis Botrivier-glans en glorie by drie opwindende geleenthede sprinkel. Rooiwyn-wynmaestro, Niels Verburg en MCC-wonder Melissa Nelsen, span kragte saam met sjef extraordinaire Matt Manning, om ’n skouspel van […]

Read More »

Wim Truter versterk Meerlust-span

Wim Truter sluit by Meerlust aan as hoofwynmaker Wim Truter sluit eersdaags by Meerlust Estate aan as hoofwynmaker en bestuurder. Hy word die derde wynmaker op hierdie beroemde Stellenbosch-landgoed wat gestig is in 1693 en sedert 1756 deur die Myburgh-familie besit word. Sedert die vrystelling van die eerste wyne in 1975 het Meerlust nog net […]

Read More »