Finaliste van Kaapse versnitkompetisie

Hier is vanjaar se Kaapse versnit-finaliste Met die buitengewone reeks pinotage-style wat tydens die onlangse Absa Top 10 Pinotage-kompetisie vertoon is, is dit geen wonder dat daar groot afwagting is vir die aankondiging van vanjaar se finaliste in die Perold  Absa Kaapse Versnit-Kompetisie. Hierdie kompetisie het in 2011 begin en het van jaar tot jaar […]

Read More »

Vinpro kwaad oor plaasaanvalle

Vinpro veroordeel aanvalle in boerderygemeenskappe In die lig van ʼn sterk toename in aanvalle op wynprodusente in die Wes-Kaap, wat tot twee sterftes in die afgelope maand gelei het, veroordeel die wynbedryfliggaam Vinpro enige vorm van geweld, misdaad of moord van individue in Suid-Afrika se boerderygemeenskappe ten sterkste. Wyndruifprodusent Tool Wessels van die plaas Kapteinsdrift […]

Read More »

Wingerde rus maar produsente maak reeds regs vir nuwe seisoen

Met die 2019-wyndruifseisoen agter die rug, rus Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente hulself alreeds met kennis toe oor navorsingsbevindinge, tegnologie en beste praktyke om hul wingerde te beskerm en vir die 2020-oes voor te berei. Hierdie was duidelik uit ʼn reeks wingerdboukundige inligtingsdae in Mei. Aanbieders by die Winetech Vinpro Inligtingsdae, wat in ses wyndruifverbouingsgebiede gehou is, het […]

Read More »