KWALITEIT EN UITNEMENDHEID BY DIE 2019 FNB SAUVIGNON BLANC TOP 10-KOMPETISIE

Sauvignon blanc bly een van SA se gesogste kultivars Daar is min dae oor voor vanjaar se sauvignon blanc-kampioene aangewys word. Saam met ’n toename in inskrywings, het die beoordelaars na afloop van die beoordeling van die 2019 FNB Sauvignon Blanc Top 10-kompetisie, verouderde witwyne se uitstaande kwaliteit geloof. Vanjaar het 183 wyne om die […]

Read More »

Roodeberg vier 70 jaar as ikoniese SA-wyn

Nuwe Roodeberg 1949 is ‘n moderne terugflits na die grondslag van SA wyn Roodeberg, die egte Suid-Afrikaanse trots wat vanjaar sy 70ste bestaansjaar vier, het sy storielyn teruggeneem na die hartjie van die land se wynmaak-gerfenis met die bekendstelling van ‘1949‘, ‘n beperkte uitgawe gedenk-versnit wat met baie noukeurigheid geskep is. Die Roodeberg 1949 bou […]

Read More »

Die Roodeberg-storie

Ruil hom vir rugbykaartjies Roodeberg, die geliefde Suid-Afrikaanse rooiwyn, is in 1949 bekend gestel en het die toets van die tyd deurleef. Gedurende die afgelope 70 jaar het hierdie kenmerkende rooiwyn ontwikkel van die meester se oorspronklike versnit tot ‘n lekker toeganklike, kontemporêre wyn in pas met veranderende tye en voorkeure, maar steeds in tradisie […]

Read More »

SA se beste jongwyne bekroon: Flagstone weer bo

Sauvignon Blanc bekroon as beste SA jongwyn  ʼn Ongehoute sauvignon blanc van Flagstone-wynkelder in Somerset-Wes het die gesogte Generaal Smuts-trofee losgeslaan as algehele SA Kampioen-jongwyn vir 2019, nadat dit ook bekroon is as die beste inskrywing in die sauvignon blanc- kategorie by vanjaar se SA Jongwynskou. Hierdie jaarlikse skou vir wyne van die spesifieke oesjaar, […]

Read More »

Chenin Blanc-wenners dui op vordering in gehalte van dié kultivar

HIER IS DIE WENNERS VAN VANJAAR SE STANDARD BANK CHENIN BLANC TOP TEN CHALLENGE Vanjaar se wenners van die Standard Bank Chenin Blanc Top 10 Challenge lewer meer as voldoende bewyse van die indrukwekkende vordering met hierdie variëteit, sê Ina Smith, bestuurder van die Chenin Blanc-vereniging. “Internasionale smaakbepalers se toenemende fokus op chenin blanc het […]

Read More »

Finaliste van Kaapse versnitkompetisie

Hier is vanjaar se Kaapse versnit-finaliste Met die buitengewone reeks pinotage-style wat tydens die onlangse Absa Top 10 Pinotage-kompetisie vertoon is, is dit geen wonder dat daar groot afwagting is vir die aankondiging van vanjaar se finaliste in die Perold  Absa Kaapse Versnit-Kompetisie. Hierdie kompetisie het in 2011 begin en het van jaar tot jaar […]

Read More »

Tokara vier 20 jaar van indrukwekkende wynmaak

Niks word hier aan toeval oorgelaat By Tokara wat vanjaar sy 20ste oesjaar vier, word niks aan toeval oorgelaat nie. Familiewaardes en ’n doelgerigte visie om tydlose, wêreldklaswyne te produseer is die grondslag van hierdie Stellenbosse wynlandgoed. “Ons mantra was nog altyd een sonder kortpaaie en geen kompromie nie. Ons streef van die heel begin […]

Read More »

Hier is Zonnebloem se nuwe witwynmaker

Alles wat jy nog altyd oor Kelly-Marie Jacobs wou weet Die jong, kreatiewe en talentvolle Kelly-Marie Jacobs is aangestel as Zonnebloem se witwynmaker. Haar loopbaan tot op hede is deurspek met inspirerende mense en ’n natuurlike voorliefde vir wynmaak. Haar verbintenis met Stellenbosch loop diep, met haar grootouers wat oorspronklik van Stellenbosch af is en […]

Read More »

Nuwe Sense of Place is ’n hoogtepunt vir Stellenbosch-wyn 

Vlagskip-reeks word in beperkte hoeveelhede én net in uitsonderlike jare produseer ’n Reeks beperkte hoeveelheid wyne, wat beloof om besonderse insigte in van Suid-Afrika se beste terroir in Stellenbosch te gee, is pas vrygestel. Die portefeulje, wat Sense of Place gedoop is, vertoon die uitdrukkings-diversiteit waartoe wingerde op hul kruin in staat is. Dit neem […]

Read More »

SA Jongwynskou gaan weer voorste jongwyne vereer

Voornemende Jongwynsterre vir 2019 vir eerste keer binne kelder  beoordeel Altesaam 1 455 voornemende sterre van die 2019-oesjaar ding mee om goue medaljes en trofeë by die SA Jongwynskou-beoordeling in die Nederburg-wynkelder in die Paarl vandeesweek wat van 22 tot 26 Julie gehou is. Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die skou […]

Read More »