Nasionale minister praat by wyn- en toerismekonferensie – ‘n eerste vir Stellenbosch

Groot fokus op plaaslike wyn-en kostoerisme ’n Nasionale regeringsminister sal vir die eerste keer die jaarlikse Wine & Food Tourism Conference bywoon wanneer die minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, die eerste Wine & Food Tourism-toekennings op 18 September op Spier buite Stellenbosch sal waarneem. Die sameroeper van die konferensie, Margi Biggs, sê Kubayi-Ngubane se geskeduleerde […]

Read More »

Landgoed skitter met organiese wyne

Landgoed skitter met organiese wyne Longridge Wynlandgoed, die organiese en biodinamiese wynprodusent net buite Stellenbosch, het onlangs drie goue medaljes ontvang by die Grand Internasionale Organiese Wyntoekennings. Die Europese Grand Internasionale Organiese Wyntoekennings het hierdie jaar vir die tiende keer onder die leiding van sensoriese deskundiges en die bekende PAR-stelselontwikkelaar Martin Darting plaasgevind. Dit het […]

Read More »

Waterkloof stel jongste oesjaar van Circle of Life White vry

Waterkloof, die bekroonde bio-dinamiese wynkelder, het die jongste oesjaar van sy gewilde Circle of Life White-versnit bekend gestel. Die Circle of Life White 2016 vertoon sowel die sagter hand in die kelder as ’n groener aanslag en is ’n sprekende voorbeeld van die wyne wat eko-vriendelike boerderypraktyke kan lewer. Die wyn word net in uitgesoekte […]

Read More »

Vinpro kwaad oor plaasaanvalle

Vinpro veroordeel aanvalle in boerderygemeenskappe In die lig van ʼn sterk toename in aanvalle op wynprodusente in die Wes-Kaap, wat tot twee sterftes in die afgelope maand gelei het, veroordeel die wynbedryfliggaam Vinpro enige vorm van geweld, misdaad of moord van individue in Suid-Afrika se boerderygemeenskappe ten sterkste. Wyndruifprodusent Tool Wessels van die plaas Kapteinsdrift […]

Read More »

Wingerde rus maar produsente maak reeds regs vir nuwe seisoen

Met die 2019-wyndruifseisoen agter die rug, rus Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente hulself alreeds met kennis toe oor navorsingsbevindinge, tegnologie en beste praktyke om hul wingerde te beskerm en vir die 2020-oes voor te berei. Hierdie was duidelik uit ʼn reeks wingerdboukundige inligtingsdae in Mei. Aanbieders by die Winetech Vinpro Inligtingsdae, wat in ses wyndruifverbouingsgebiede gehou is, het […]

Read More »

Elegante MCC van JC le Roux

Een van die mees elegante MCCs – J C Le Roux Scintilla J.C. Le Roux Scintilla is die vlagskip-wyn van die oudste wynplaas in Suid-Afrika wat spesifiek toegespits is op die vervaardiging van vonkelwyn, en wat bekend is vir styl, karakater en ’n Méthode Cap Classique wat met groot sorg vervaardig word. Ter erkenning as […]

Read More »

Ware Franse fees binnekort weer in Franschhoek

Franschhoek skud vere reg vir jaarlikse Bastille-fees op 13 en 14 Julie Een van die hoogtepunte op die jaarlikse feeskalender van die Kaapse wynlande, die Bastille-fees, keer oor die naweek van 13 en 14 Julie terug na Franschhoek. Hierdie gewilde fees met sy Franse karakter sal weer eens by die geskiedkundige Hugenote Monument plaasvind. Die […]

Read More »

Nuwe bemarkingsreus vir Stellenbosch

  VISIT STELLENBOSCH: NUWE BEMARKINGSBENADERING VIR STELLENBOSCH KRY VLERKE Stellenbosch Wynroetes (SWR) en Stellenbosch 360 (S360) het oorgekom op ‘n grootse en ambisieuse plan ten einde rolspelers in die toerismebedryf byeen te bring en belewenis-ekonomie in Stellenbosch optimaal te ontwikkel. Die grondslag vir die plan is die vestiging van ‘n nuwe organisasie, Visit Stellenbosch, en […]

Read More »