Picollo speel nie tweede viool in SA-brandewynmark

D’Aria, die jong wynlandgoed in die Durbanville-wynvallei, spog deesdae ook met sy eie, nuwe brandewyn. Dit is net betyds vir die groot brandewynfees wat eerskomende naweek in die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum gehou word....

Orange River Cellars Se Wyne Laat Die Kokkedore Kraai

Orange River Cellars van Upington het ’n slag in die Suid-Afrikaanse TV-wêreld geslaan deur as amptelike en eksklusiewe wynborg toe te tree vir die opwindende nuwe kosprogram Kokkedoor, wat vanaf Donderdag 11 April op KykNet uitgesaai word....

Simonsig se oes ook belowend

“In ‘n neutedop kan ek sê die druiwe-oes was sowat 7% kleiner as verlede jaar, maar die kwaliteit is uitstekend. Die witwyne en Cap Classique-cuvées wys ‘n uitstekende konsentrasie van vrugte en die natuurlike vrugtesure is hoër as gewoonlik.....

Groot brandewynfees net om die draai

Suid-Afrika se brandewyngeskiedenis is omtrent net so oud soos die eerste Hollandse nedersetting aan die Kaap en Kapenaars kry nou vir die eerste keer die geleentheid om ‘n verskeidenheid brandewynprodukte onder een dak te proe en te ontdek.....

Copyright © 2013 WynSA