Nuy Wynkelder proelokaal, restaurant en deli – Nuy on the hill

Nuy Wynkelder proelokaal, restaurant en deli – Nuy on the hill Nuy Wynkelder se ultra-moderne wynproelokaal en restaurant, Nuy on the hill is geleë op ‘n kleinerige heuwel tussen Worcester en Robertson, reg langs die R60 en Nuyvallei-afdraai – hier kan jy hul drie wynreekse gratis proe en aankoop asook luilekker ontbyt en middagete geniet. […]

Read More »

Moedersdag in die Nuyvallei

Kom vier jou Moeder in die Nuyvallei Nuy Wynkelder en Nuy on the hill restaurant wil jou help om jou moeder se dag ekstra spesiaal te maak dié Moedersdag, Sondag 12 Mei. Nie net kan die hele gesin ‘n smaaklike middagete by Nuy on the hill Restaurant geniet nie, maar ma’s kry ook ‘n komplimentêre bottel […]

Read More »

Elgin Ridge 282 Pinot Noir 2016 – perfek vir elke geleentheid

Elgin Ridge 282 Pinot Noir 2016 – perfek vir elke geleentheid Suid-Afrika is die tuiste van net ’n handjievol gesertifiseerde biodinamiese wynprodusente en Elgin Ridge-wynlandgoed in die prentjiemooi Elgin-wynvallei, is een hiervan. Die landgoed word besit deur Brian en Marion Smith en is bekend vir hul reeks uitmuntende wyne, waarvan die Elgin Ridge 282 Pinot […]

Read More »

Shiraz en carcuterie-fees by Anthonij Rupert-wyne

Vier shiraz en charcuterie op Anthonij Rupert-wyne In die Kaap se wynlande staan die tyd nooit stil nie en is daar altyd iets te doen, te ervaar en te geniet! Trek die dagboeke nader en maak ’n groot aantekening op Saterdag, 25 Mei, vir die jaarlikse shiraz en carcuterie-fees, een van die vele hoogtepunte op […]

Read More »

DISTELL stel ‘n Nuwe Premium Wyn Maatskappy Bekend

Distell, Afrika se vernaamste wyn en spiritualieë vervaardiger en bemarker, is besig om  te kapitaliseer op sy wortels in premium- en fynproewerwyne, met die bekendstelling van Libertas Vineyards and Estates, as ‘n nuwe onafhanklike maatskappy. Libertas Vineyards and Estates se bestuurende-direkteur, Kay Nash, het gesê, dit was ‘n “betekenisvolle skuif” van Distell se vorige benadering waar […]

Read More »

Wynoes van 2019 dalk effe kleiner

Die 2019 Suid-Afrikaanse wyndruifoes sal na verwagting slegs ietwat groter as verlede jaar se klein oes wees vanweë die feit dat wingerde steeds van ʼn drie jaar lange droogte herstel, swak weer gedurende korrelset in Oktober en ʼn voortgesette krimpende wingerdstand.  Dit volgens die tweede wyndruifoesskatting deur wingerdboukundiges en produsentekelders wat in Januarie deur die […]

Read More »

Nuwe Vinpro-wingerdkundige vir kusstreek

Etienne Terblanche het op 1 Desember by die Vinpro-span as wingerdkundige vir die Kusstreek aangesluit. Hy het sowat tien jaar ervaring as wingerdkundige, onder andere by Delheim in Stellenbosch en meer onlangs met kliënte soos Remhoogte, Oldenburg Wingerde, Alheit Wingerde, Lowerland en Le Lude. “Ons sien daarna uit om Etienne se vars en innoverende benadering […]

Read More »

Ons Wynroetes

Wynroetes bied elk unieke wyne en aktiwiteite Benewens ons land se voorste wyne om te proe en te koop, bied Suid-Afrika se wynroetes ook: restaurante, buitelewe-aktiwiteite, onthaal-, troue- en funksiefasiliteite, gastehuise, pieknieks en vermaak vir die hele familie. Al daardie inligting word verskaf, klik op elke wynroete. Breedekloof Breedekloof Wyn en Toerisme Lede, besoektye en […]

Read More »

Alles oor Wyn

Suid-Afrikaanse wyn is van die bekendste en gewildste in die wêreld. Die produksie van wyn is hoofsaaklik gekonsentreer rondom die tradisionele wynlande van  Stellenbosch, die Paarl, Breederivier, Swartland en die Oranjerivierstreek. Daar is egter ook nog talle produksiegebiede wat uitstekende wyne van wêreldgehalte lewer: die Overbergstreek, die suid-Kaap, die Karoo en natuurlik word wyne op […]

Read More »