Kies jou gunsteling eetplek op een van die wynplase.

 

Die wynproduserende streke van die Kaap en elders in die land, speel gasheer vir van die beste restaurante in die land - en selfs in die wêreld - kyk maar na die talle toekennings wat jaarliks aan restaurante gemaak word  - jy sal sien dat die bestes in die wynprodusrende streke is.

Kom saam op 'n eet-reis sonder weerga en kyk waar in die wynlande jy die lekkerste kan eet, met die beste waarde vir geld, beste verskeidenheid en keuses en die beste wyne om saam met spesifieke geregte te gaan. Dit kan mos net lekker wees!

 

In hierdie deel van www.wynsa.co.sa, gaan ons ons lesers op 'n reis neem na al die lekkerste eetplekke in die wynlande en daar is baie. Hou ons dop, ons is binnekort hier propvol lekker eet-opsies.