BELOWENDE SA-WYNDRUIFOES VERWAG IN 2021 Die Suid-Afrikaanse wynbedryf verwag ʼn belowende 2021-wyndruifoes, volgens die bedryf se eerste oesskatting. Volgens die bedryfsliggame SAWIS (SA Wynbedryfinligting &…
Read More Groot wyndruifoes verwag – eerste skatting pas afgehandelCategory: Bedryfsnuus
Kom kyk saam in wyn se kristalbal vir 2021
SUID-AFRIKAANSE WYNBEDRYF KYK NA 2021 EN DAARNÁ BY INLIGTINGSDAG Suid-Afrikaanse wynbesighede kom aan die begin van 2021 in die kuberruim byeen vir ʼn blik op…
Read More Kom kyk saam in wyn se kristalbal vir 2021Wynbedryf juig oor opheffing van beperkings
Verkope nou ook weer by kelderdeur Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is verlig en verwelkom die regering se besluit om beperkings op die verkoopsure van die verkoop…
Read More Wynbedryf juig oor opheffing van beperkingsVeritas-beoordelaars reg vir wyne ondanks pandemie
Skryf nou vir Veritas 2020 Die inskrywings vir vanjaar se Veritas-toekennings is net om die draai, nadat daar vroeër aangekondig is dat die datums verskuif…
Read More Veritas-beoordelaars reg vir wyne ondanks pandemieNuwe klone dalk toekomstige ster-wyne
NUWE WYNDRUIFKLONE BY VITITEC GEPROE ‘n Hele aantal niuwe wyndruifkultivars, met eksotiese name soos Grüner Veltliner, Vermentino, Macabeau en Xynomavros, is onlangs in onder die…
Read More Nuwe klone dalk toekomstige ster-wyneSjiek nuwelinge en goue gunstelinge by stylvolle plattelandse mark
Vier fees in styl by Gabriëlskloof se Favourite Things Mark: 13-15 Desember Dis tyd vir jou mooiste partytjiehoed wanneer Gabriëlskloof-landgoed buite Botrivier dié feesseisoen in deftige styl…
Read More Sjiek nuwelinge en goue gunstelinge by stylvolle plattelandse markVinpro se werkswinkels oor wyn-toerisme goed ontvang
WYNTOERISME-WENKE GEDEEL BY VINPRO WERKSWINKELS ʼn Reeks Vinpro Wyntoerisme-werkswinkels het Suid-Afrikaanse wynbesighede verlede week aan die belangrikheid van ʼn uitnemende kelderervaring herinner om sodoende hul…
Read More Vinpro se werkswinkels oor wyn-toerisme goed ontvangFinaliste van Kaapse versnitkompetisie
Hier is vanjaar se Kaapse versnit-finaliste Met die buitengewone reeks pinotage-style wat tydens die onlangse Absa Top 10 Pinotage-kompetisie vertoon is, is dit geen wonder…
Read More Finaliste van Kaapse versnitkompetisieVinpro kwaad oor plaasaanvalle
Vinpro veroordeel aanvalle in boerderygemeenskappe In die lig van ʼn sterk toename in aanvalle op wynprodusente in die Wes-Kaap, wat tot twee sterftes in die…
Read More Vinpro kwaad oor plaasaanvalleWingerde rus maar produsente maak reeds regs vir nuwe seisoen
Met die 2019-wyndruifseisoen agter die rug, rus Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente hulself alreeds met kennis toe oor navorsingsbevindinge, tegnologie en beste praktyke om hul wingerde te beskerm…
Read More Wingerde rus maar produsente maak reeds regs vir nuwe seisoen
