Wynbedryf juig oor opheffing van beperkings
Verkope nou ook weer by kelderdeur Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is verlig en verwelkom die regering se besluit om beperkings op die verkoopsure van die verkoop van wyn, asook internasionale reise met onmiddellike effek op te hef. Pres. Cyrill Ramaphosa het in sy nasionale toespraak op 11 November 2020 die ramptoestand verleng tot 15 Desember 2020. […]
Read More »