Skryf nou deur kuberruim in vir Veritas-toekennings

Veritas-inskrywings nou volledig aanlyn Die 2021 Veritas-toekennings het inskrywings vir wynkompetisies in Suid-Afrika na nuwe hoogtes geneem deur die instel van vol digitale wyn- en brandewyn-aanlynplatform sonder enige papierwerk. Hierdie deurbraak volg op die bekendstelling van die Vino Veritas App by CTP, ʼn toepassing wat sedert verlede jaar baie suksesvol+ gebruik word en verbruikers in staat te […]

Read More »

Neusie verby vir 22% van SA-wynprodusente?

SA wynbedryf op rand van afgrond – 22% sal waarskynlik ondergaan Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is by ʼn kantelpunt, met baie wynondernemings, veral kleiner besighede en dié onder swart eienaarskap, wat in die volgende twaalf maande waarskynlik hul deure sal moet sluit vanweë die herhaalde en nou vyfde beperking op plaaslike drankverkope. Dit is die gevolgtrekking […]

Read More »

Jong wynsterre gesoek vir SA se oudste wynskou

Tyd om jong sterre in te skryf vir SA Jongwynskou Die spertyd om in te skryf vir vanjaar se SA Jongwynskou, is vasgemaak vir 24 Junie in al die Suid-Afrikaanse wyngebiede en 9 Julie by die skou se kantoor in die Paarl. Die organiseerders van die kompetisie – vir jongwyne wat in dieselfde jaar gemaak […]

Read More »

Is wyn-vonkel nou finaal verby? Vinpro gaan hof toe

Vinpro-interdik teen wynverbod van regering uitgestel Met verwysing na Vinpro se dringende interdikaansoek wat voorlopig geskeduleer was vir verhoor in die Kaapse Hooggeregshof op Vrydag, 2 Julie 2021, het die regering se regsadviseurs Vinpro se regspan genader en uitstel versoek gegewe die kort tydslyne. Dit sal die nasionale regering se respondente in staat stel om […]

Read More »

Kaas-tronomiese pasmaats reg vir koue wintersdae

Herontdek die essensiële pasmaats by Stellenbosch Hills Kom koester hierdie winter jou sintuie wanneer Stellenbosch Hills alle proelokaal-besoekers weer voorstel aan die wêreld se oorspronklikste pasmaats: wyn en kaas. Die wynkelder is in die hartjie van Suid-Afrika se bekendste wynstreek geleë en het pasmaat-ervarings vervolmaak. Dit sluit onder meer skeppinge soos wyn met biltong, en […]

Read More »

Nuwe wêreldklas navorsings- en opleidingsplatform vir wingerdbedryf

US en Vinpro werk saam met unieke wingerde Die Universiteit Stellenbosch en Vinpro het sopas ʼn wêreldgehalte platform vir wingerdopleiding en -navorsing by die Welgevallen-proefplaas in Stellenbosch bekendgestel. “Die Welgevallen opleidings- en navorsingswingerde, wat in samewerking met die US se departement wingerd- en wynkunde staangemaak is, sal nie net aan studente en navorsers van die […]

Read More »

Staat sleep voete met wyn-hofsaak

Frustrasie neem toe oor Vinpro-saak Die wynprodusenteliggaam Vinpro se regsgeding teen die Suid-Afrikaanse nasionale regering, waarvolgens hulle spesifieke aspekte van die besluitneming rondom die verbod op drankverkope betwis, is tot Augustus 2021 uitgestel. Die saak wat op 28 en 29 April 2021 in die Wes-Kaapse Hooggeregshof voor ʼn volbank regters aangehoor sou word, kon nie […]

Read More »

Van Loveren trek nuwe baadjie aan

Bekende wynfamilie vier 40 jaar met ‘n nuwe kern-wynreeks Veertig jaar na die Retief-broers, Wynand en Hennie, seuns van die stigters, die bekende en modern-klassieke Van Loveren-handelsmerk gevestig het, is die etiket, fokus en voorkoms blink gepoleer met die oog op ’n nog helderder toekoms vir dié voortreflike reeks wyne. Vir die viering van ’n […]

Read More »

Stand van wynbedryf 1 jaar na begin van pandemie

Inligtingsessies besin oor wynbedryf Hoe gaan dit met die wynbedryf een jaar na die aanvang van Covid-19, en wat is nuut op die gebied van wyndruifverbouing? Winetech en Vinpro beantwoord hierdie en ander vrae tydens ʼn reeks streeksinligtingsessies in Mei. Die Winetech Vinpro-streeksinligtingsdae word van 6 tot 20 Mei 2021 aangebied, waarvan vier digitaal en […]

Read More »

Top wyne op jou tong

Proe weer V eritas se voorste wyne en brandewyne Liplekker nuus vir wynliefhebbers in die Wes-Kaap is dat hulle binnekort unieke wynproe-geleenthede sal kan bywoon om die wenners van dubbelgoud en goud onder die wyne en brandewyne van die 2020 Veritas-toekennings te ervaar. Geen sodanige proeë kon verlede jaar gehou word weens die Covid-regulasies nie, […]

Read More »