Nuwe muskadel deel van Legacy-reeks Die naam van hierdie muscadel vereer ’n buitengewone en baie spesiale liefdesverhaal: vir sewe jaar het oom Toekie Burger (1929–2024)…
Read More Liefdesdrankie eer Nuy se ‘hartedief’Author: daniek
SA wynuitvoere toon veerkrag – daling ten spyt
Voetspoor in Afrika, Asië brei uit Suid-Afrika se wynuitvoere oor die afgelope jaar weerspieël ’n sektor wat ernstige globale uitdagings moes trotseer terwyl dit voortdurend veerkragtigheid…
Read More SA wynuitvoere toon veerkrag – daling ten spytLigte sauvignon blanc vir jou Valentyn
Bruce Jack Sauvignon Blanc Ongekompliseerde liefde in ’n bottel vir Valentynsmaand R89.00 Liefde het ’n snaakse manier om te ingewikkeld te raak. Daar is te…
Read More Ligte sauvignon blanc vir jou ValentynGroot wyngees Achim von Arnim oorlede
Achim von Arnim – ‘Wyn is ‘n herinnering’Wyn word nie gemaak nie – dit word geleef. En watter lewe het Achim von Arnimc, stigter van…
Read More Groot wyngees Achim von Arnim oorledeVergelegen onthul ultramoderne wynpakhuis
Langtermyn-groei ondersteun deur nuwe pakhuis ‘n Nuwe doelgemaakte wynpakhuis is pas op die Vergelegen-wynlandgoed voltooi en dit is ‘n groot belegging wat die landgoed se…
Read More Vergelegen onthul ultramoderne wynpakhuis‘Engel van wyn’ hou Kanu in kollig
Top-gehalte wyn uit Kanu-kelder Die meeste Stellenbosse wynplase het feitlik geen bekendstelling nodig nie, maar dit is altyd belangrik om te onthou dat buiten die…
Read More ‘Engel van wyn’ hou Kanu in kolligWat het van ons wyn geword?
Het wynbemarking sy geur verloor? Lydia Coetzee, gerekende wynkenner, -bemarker en -fundi, skryf op een van daai aaneengeskakelde aanlynplatforms dat wynbemarking sy geur verloor het.…
Read More Wat het van ons wyn geword?Dokument verwoord verpligtinge, verwagtinge vir SA wynbedryf
ESG-standaard vir wynbedryf vasgestel Die eerste omgewings-, sosiale en bestuurs (ESG)-beleidsdokument vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf is pas deur South Africa Wine, die nasionale liggaam wat…
Read More Dokument verwoord verpligtinge, verwagtinge vir SA wynbedryf2025 se beste jong wynskrywer kom uit Kuruman
Beste nuwe wynskrywer aangewys Die land se beste nuwe wynskrywer vir 2025 is Rethabile Kgatlhane, ’n vryskutskrywer van Kuruman en uitvoerende hoof van Tipsy Twenties…
Read More 2025 se beste jong wynskrywer kom uit KurumanJan Boland sterf op Stellenbosch
Stellenbosse wynlegende oorlede Een van Suid-Afrika se voorste wynmakers, rugby-legende by uitnemendheid en geliefde inwoner van Stellenbosch, Jan Boland Coetzee, is vanoggend in die ouderdom…
Read More Jan Boland sterf op Stellenbosch
