Kaas-tronomiese pasmaats reg vir koue wintersdae

Herontdek die essensiële pasmaats by Stellenbosch Hills Kom koester hierdie winter jou sintuie wanneer Stellenbosch Hills alle proelokaal-besoekers weer voorstel aan die wêreld se oorspronklikste pasmaats: wyn en kaas. Die wynkelder is in die hartjie van Suid-Afrika se bekendste wynstreek geleë en het pasmaat-ervarings vervolmaak. Dit sluit onder meer skeppinge soos wyn met biltong, en […]

Read More »

Nuwe wêreldklas navorsings- en opleidingsplatform vir wingerdbedryf

US en Vinpro werk saam met unieke wingerde Die Universiteit Stellenbosch en Vinpro het sopas ʼn wêreldgehalte platform vir wingerdopleiding en -navorsing by die Welgevallen-proefplaas in Stellenbosch bekendgestel. “Die Welgevallen opleidings- en navorsingswingerde, wat in samewerking met die US se departement wingerd- en wynkunde staangemaak is, sal nie net aan studente en navorsers van die […]

Read More »

Staat sleep voete met wyn-hofsaak

Frustrasie neem toe oor Vinpro-saak Die wynprodusenteliggaam Vinpro se regsgeding teen die Suid-Afrikaanse nasionale regering, waarvolgens hulle spesifieke aspekte van die besluitneming rondom die verbod op drankverkope betwis, is tot Augustus 2021 uitgestel. Die saak wat op 28 en 29 April 2021 in die Wes-Kaapse Hooggeregshof voor ʼn volbank regters aangehoor sou word, kon nie […]

Read More »

Van Loveren trek nuwe baadjie aan

Bekende wynfamilie vier 40 jaar met ‘n nuwe kern-wynreeks Veertig jaar na die Retief-broers, Wynand en Hennie, seuns van die stigters, die bekende en modern-klassieke Van Loveren-handelsmerk gevestig het, is die etiket, fokus en voorkoms blink gepoleer met die oog op ’n nog helderder toekoms vir dié voortreflike reeks wyne. Vir die viering van ’n […]

Read More »

Stand van wynbedryf 1 jaar na begin van pandemie

Inligtingsessies besin oor wynbedryf Hoe gaan dit met die wynbedryf een jaar na die aanvang van Covid-19, en wat is nuut op die gebied van wyndruifverbouing? Winetech en Vinpro beantwoord hierdie en ander vrae tydens ʼn reeks streeksinligtingsessies in Mei. Die Winetech Vinpro-streeksinligtingsdae word van 6 tot 20 Mei 2021 aangebied, waarvan vier digitaal en […]

Read More »

Top wyne op jou tong

Proe weer V eritas se voorste wyne en brandewyne Liplekker nuus vir wynliefhebbers in die Wes-Kaap is dat hulle binnekort unieke wynproe-geleenthede sal kan bywoon om die wenners van dubbelgoud en goud onder die wyne en brandewyne van die 2020 Veritas-toekennings te ervaar. Geen sodanige proeë kon verlede jaar gehou word weens die Covid-regulasies nie, […]

Read More »

Ten volle organiese wyne van 2020-oesjaar help renosters bewaar

Van Loveren se natuur-gefokusde Rhino Run-wyne nou organies Daar is goeie nuus vir omgewingsvriendelike wynliefhebbers: Suid-Afrika se Rhino Run wyne is nou 100% organies. Dié verandering dek die hele natuur-vriendelike reeks, wat deur Van Loveren Wingerde gemaak word en is van vanjaar se oesjaar beskikbaar. Organiese boerderybeginsels verg verminderde chemiese gebruik op druiwe en in die […]

Read More »

Groot wyndruifoes verwag – eerste skatting pas afgehandel

BELOWENDE SA-WYNDRUIFOES VERWAG IN 2021 Die Suid-Afrikaanse wynbedryf verwag ʼn belowende 2021-wyndruifoes, volgens die bedryf se eerste oesskatting. Volgens die bedryfsliggame SAWIS (SA Wynbedryfinligting & -Stelsels) en Vinpro, is wynmakers en wingerdboukundiges positief oor die gehalte van die oes, en beraam op hierdie vroeë stadium ʼn oesgrootte naby aan die 2020-oes van ongeveer 1.3 miljoen […]

Read More »

Kom kyk saam in wyn se kristalbal vir 2021

SUID-AFRIKAANSE WYNBEDRYF KYK NA 2021 EN DAARNÁ BY INLIGTINGSDAG Suid-Afrikaanse wynbesighede kom aan die begin van 2021 in die kuberruim byeen vir ʼn blik op die stand van die bedryf en om hulself toe te rus met die nodige insig en hulpmiddels om die ideale toekomspad in 2021 en daarna te rig. Die Nedbank Vinpro […]

Read More »

Klein Zalze weer beste presterende kelder

KLEINE ZALZE IS PLATTER’S SE TOP-PRESTERENDE WYNKELDER VAN DIE JAAR Die Stellenbosse wynkelder, Kleine Zalze, het nuwe hoogtes bereik deur die titel as Top-Presterende Wynkelder van die Jaar van die Platter’s South African Wine Guide – onbetwisbaar die mees omvattende gids tot Suid-Afrikaanse wyn én een van wêreld se hoogs aangeskrewes – te ontvang. Die […]

Read More »