WynSA bied gereeld kompetisies vir ons lesers aan waarin hulle lekker pryse kan wen.
Hier is ons jongste kompetisie:
In samewerking met Roodeberg, die geliefde Suid-Afrikaanse rooi versnit, vier vanjaar se 70ste bestaansjaar.
Om hierdie mylpaal te gedenk, kan een leser van WynSA ‘n spesiale herdenkingsverpakking van hierdie ikoniese Suid-Afrikaanse rooi wyn wen.
Al wat jy moet doen om hiervoor in aanmeking te kom, is om die storie oor Roodeberg se 70ste bestaansjaar op ww.wynsa.co.za te gaan lees, die maklike vraag hieronder te beantwoord en jou antwoord te e-pos na info@wynsa.co.za.
Die kompetisie sluit op 30 Junie (ja, ons het dit verleng) en die wenner sal na ‘n gelukstrekking per e-pos in kennis gestel word. Die kompetisie is net vir lesers van 18 jaar en ouer.
VRAAG: Wie het die eerste oesjaar van Roodeberg gemaak?
Stuur you antwoord via e-pos na info@wynsa.co.za