Beste nuwe wynskrywer aangewys Die land se beste nuwe wynskrywer vir 2025 is Rethabile Kgatlhane, ’n vryskutskrywer van Kuruman en uitvoerende hoof van Tipsy Twenties…
Read More 2025 se beste jong wynskrywer kom uit KurumanAuthor: daniek
Jan Boland sterf op Stellenbosch
Stellenbosse wynlegende oorlede Een van Suid-Afrika se voorste wynmakers, rugby-legende by uitnemendheid en geliefde inwoner van Stellenbosch, Jan Boland Coetzee, is vanoggend in die ouderdom…
Read More Jan Boland sterf op StellenboschStellenbosse wyn-legende Ken Forrester vereer vir lewensbydrae tot wynbedryf
Vier nuwe Kaapse wynmeesters kry erkenning Stellenbosch se eie mnr Chenin, Ken Forrester van Ken Forrester Wines, is pas deur die Instituut vir Kaapse Wynmeesters…
Read More Stellenbosse wyn-legende Ken Forrester vereer vir lewensbydrae tot wynbedryfWAT en Sluk jou Woorde klink glasies op Afrikaans
WAT weer by om lekkerste wyn op Afrikaanse rak te kry Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) speel vanjaar weer ’n leidende rol om…
Read More WAT en Sluk jou Woorde klink glasies op AfrikaansVeelsydige style skitter by die 2025 Shiraz SA-uitdaging
Journey’s End wen Bernard Podlashuk-trofee Die wenners van die 2025 Shiraz SA-uitdaging, Suid-Afrika se toonaangewende kompetisie vir Shiraz, Shiraz-gebaseerde versnitte en rosé, is op Donderdag…
Read More Veelsydige style skitter by die 2025 Shiraz SA-uitdagingSkryf jou sauvignon blanc in vir top 10-prys
inskrywings nou oop vir jaarlikse sauvignon blanc top 10 Produsente kan nou inskryf vir die 2025 FNB Sauvignon Blanc SA Top 10-kompetisie – die enigste…
Read More Skryf jou sauvignon blanc in vir top 10-prysGroot Constantia vier 340 jaar in wynbedryf
Groot Constantia – steeds die oorspronklike SA-wynikoon In die ryke geskiedenis van Suid-Afrikaanse wyn staan een naam uit as waardige simbool van die tydlose prag…
Read More Groot Constantia vier 340 jaar in wynbedryfLochner neem oor na Hein Koegelenberg se aftrede
Nuwe uitvoerende hoof vir bekende wynlandgoedere Historic Wines of the Cape, die bestuursmaatskappy van die bekende La Motte-wynlandgoed en Leopard’s Leap Wines, het pas ‘n…
Read More Lochner neem oor na Hein Koegelenberg se aftredeUitstaande wyndruiwe kenmerk 2025-seisoen
Uitsonderlike gehalte-wyne verwag na vanjaar se oes Die Suid-Afrikaanse wynbedryf lig ’n glasie op ’n seisoen van uitstekende gehalte en belofte. Die 2025-wyndruifoes word gekenmerk…
Read More Uitstaande wyndruiwe kenmerk 2025-seisoenNuwe voorkoms vir bekende portstyl-wyne
De Krans stel vars voorkoms vir portstyl-wynreeks bekend De Krans Wyne, geleë in die hartjie van die Klein Karoo dorp, Calitzdorp, is lank reeds sinoniem…
Read More Nuwe voorkoms vir bekende portstyl-wyne
