Liefdesdrankie eer Nuy se ‘hartedief’
Nuwe muskadel deel van Legacy-reeks Die naam van hierdie muscadel vereer ’n buitengewone en baie spesiale liefdesverhaal: vir sewe jaar het oom Toekie Burger (1929–2024)…

Vier nuwe Kaapse wynmeesters kry erkenning Stellenbosch se eie mnr Chenin, Ken Forrester van Ken Forrester Wines, is pas deur die Instituut vir Kaapse Wynmeesters…
Read More Stellenbosse wyn-legende Ken Forrester vereer vir lewensbydrae tot wynbedryfWAT weer by om lekkerste wyn op Afrikaanse rak te kry Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) speel vanjaar weer ’n leidende rol om…
Read More WAT en Sluk jou Woorde klink glasies op AfrikaansJourney’s End wen Bernard Podlashuk-trofee Die wenners van die 2025 Shiraz SA-uitdaging, Suid-Afrika se toonaangewende kompetisie vir Shiraz, Shiraz-gebaseerde versnitte en rosé, is op Donderdag…
Read More Veelsydige style skitter by die 2025 Shiraz SA-uitdaginginskrywings nou oop vir jaarlikse sauvignon blanc top 10 Produsente kan nou inskryf vir die 2025 FNB Sauvignon Blanc SA Top 10-kompetisie – die enigste…
Read More Skryf jou sauvignon blanc in vir top 10-prysGroot Constantia – steeds die oorspronklike SA-wynikoon In die ryke geskiedenis van Suid-Afrikaanse wyn staan een naam uit as waardige simbool van die tydlose prag…
Read More Groot Constantia vier 340 jaar in wynbedryfNuwe uitvoerende hoof vir bekende wynlandgoedere Historic Wines of the Cape, die bestuursmaatskappy van die bekende La Motte-wynlandgoed en Leopard’s Leap Wines, het pas ‘n…
Read More Lochner neem oor na Hein Koegelenberg se aftredeUitsonderlike gehalte-wyne verwag na vanjaar se oes Die Suid-Afrikaanse wynbedryf lig ’n glasie op ’n seisoen van uitstekende gehalte en belofte. Die 2025-wyndruifoes word gekenmerk…
Read More Uitstaande wyndruiwe kenmerk 2025-seisoenDe Krans stel vars voorkoms vir portstyl-wynreeks bekend De Krans Wyne, geleë in die hartjie van die Klein Karoo dorp, Calitzdorp, is lank reeds sinoniem…
Read More Nuwe voorkoms vir bekende portstyl-wyneOntdek nuwe gunstelinge in sauvignon blanc-styl “Die lewe is te kort om net een styl sauvignon blanc te drink,” sê Elunda Basson, keldermeester by Steenberg…
Read More Probeer ‘n nuwe sauvignon blanc-styl – of agtBuitengewone varsheid in 2025-oesjare Die 2025 Suid-Afrikaanse wynoes is goed op dreef, met wynmakers en wynboere wat regoor die land uitmuntende gehalte rapporteer. Met die…
Read More Uitsonderlike wynoes verwag