Wingerde rus maar produsente maak reeds regs vir nuwe seisoen
Met die 2019-wyndruifseisoen agter die rug, rus Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente hulself alreeds met kennis toe oor navorsingsbevindinge, tegnologie en beste praktyke om hul wingerde te beskerm…
Read More Wingerde rus maar produsente maak reeds regs vir nuwe seisoenElegante MCC van JC le Roux
Een van die mees elegante MCCs – J C Le Roux Scintilla J.C. Le Roux Scintilla is die vlagskip-wyn van die oudste wynplaas in Suid-Afrika…
Read More Elegante MCC van JC le RouxUnieke boerebraai in hartjie van Stellenbosch se wynlande
Middelvlei se boerebraai – trots Suid-Afrikaans en tog so uniek! Middelvlei, waar die Momberg-familie reeds sedert 1919 wyn maak, lê in die hart van die…
Read More Unieke boerebraai in hartjie van Stellenbosch se wynlandeWare Franse fees binnekort weer in Franschhoek
Franschhoek skud vere reg vir jaarlikse Bastille-fees op 13 en 14 Julie Een van die hoogtepunte op die jaarlikse feeskalender van die Kaapse wynlande, die…
Read More Ware Franse fees binnekort weer in FranschhoekJazz en fondue op Delheim – die winter se beste Sondag-wegbreek
Delheim se gewilde Jazz & Kaasfondues smelt alle weerstand Elke Sondag vanaf 23 Junie tot 25 Augustus Daar is darem maar niks wat die hart…
Read More Jazz en fondue op Delheim – die winter se beste Sondag-wegbreekNuwe bemarkingsreus vir Stellenbosch
VISIT STELLENBOSCH: NUWE BEMARKINGSBENADERING VIR STELLENBOSCH KRY VLERKE Stellenbosch Wynroetes (SWR) en Stellenbosch 360 (S360) het oorgekom op ‘n grootse en ambisieuse plan ten…
Read More Nuwe bemarkingsreus vir Stellenbosch100 goue jare op Middelvlei
Middelvlei vier eeu van wynmaak “Wie het verleden niet eert, is de toekomst niet weerd.” Hierdie Hollandse uitdrukking vat die geskiedenis van Middelvlei aan die…
Read More 100 goue jare op MiddelvleiWYNOES KLEINER, MAAR GEHALTE LYK GOED
SA WYNOES 2019: LAAGSTE IN JARE, MAAR GEHALTE PUIK Die Suid-Afrikaanse wynbedryf het in 2019 ʼn rekord lae oes behaal, grootliks vanweë die nagevolge van…
Read More WYNOES KLEINER, MAAR GEHALTE LYK GOEDSAUVIGNON BLANC SA IS NUWE AMBASSADEUR VIR WÊRELDWYE GUNSTELING
SAUVIGNON BLANC SA IS DIE NUWE AMBASSADEUR VIR ‘N WÊRELDWYE GUNSTELING Suid-Afrika se segsgroep vir sauvignon blanc – een van die land se mees…
Read More SAUVIGNON BLANC SA IS NUWE AMBASSADEUR VIR WÊRELDWYE GUNSTELINGNieu-Seeland-wynmaker hou oog op SA Sauvignon Blanc
Voorste Nieu-Seeland-wynmaker kom hou oog op SA Sauvignon Blanc Emile Joubert Sauvignon blanc gaan in die kollig wees by Suid-Afrika se voorste wynkompetisie. Vir die…
Read More Nieu-Seeland-wynmaker hou oog op SA Sauvignon Blanc





