Alles oor Wyn
Suid-Afrikaanse wyn is van die bekendste en gewildste in die wêreld. Die produksie van wyn is hoofsaaklik gekonsentreer rondom die tradisionele wynlande van Stellenbosch, die Paarl, Breederivier, Swartland en die Oranjerivierstreek. Daar is egter ook nog talle produksiegebiede wat uitstekende wyne van wêreldgehalte lewer: die Overbergstreek, die suid-Kaap, die Karoo en natuurlik word wyne op […]
Read More »