Klimaatstoestande speel saam vir beter wyndruifoes Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente se vertroue herstel namate die 2026-oes vorder, met die derde oesskatting wat ’n groter oes aandui en…
Read More Derde oesskatting dui op groter opbrengsCategory: Wyn
Nuwe Nuy mimosa nou geblik
Wyn-lekkerte in ‘n blik van Nuy Min drankies vang die gees van luilekker saamkuier só goed vas soos ’n mimosa. Nou het Nuy Wynkelder sy…
Read More Nuwe Nuy mimosa nou geblikLiefdesdrankie eer Nuy se ‘hartedief’
Nuwe muskadel deel van Legacy-reeks Die naam van hierdie muscadel vereer ’n buitengewone en baie spesiale liefdesverhaal: vir sewe jaar het oom Toekie Burger (1929–2024)…
Read More Liefdesdrankie eer Nuy se ‘hartedief’SA wynuitvoere toon veerkrag – daling ten spyt
Voetspoor in Afrika, Asië brei uit Suid-Afrika se wynuitvoere oor die afgelope jaar weerspieël ’n sektor wat ernstige globale uitdagings moes trotseer terwyl dit voortdurend veerkragtigheid…
Read More SA wynuitvoere toon veerkrag – daling ten spytLigte sauvignon blanc vir jou Valentyn
Bruce Jack Sauvignon Blanc Ongekompliseerde liefde in ’n bottel vir Valentynsmaand R89.00 Liefde het ’n snaakse manier om te ingewikkeld te raak. Daar is te…
Read More Ligte sauvignon blanc vir jou ValentynGroot wyngees Achim von Arnim oorlede
Achim von Arnim – ‘Wyn is ‘n herinnering’Wyn word nie gemaak nie – dit word geleef. En watter lewe het Achim von Arnimc, stigter van…
Read More Groot wyngees Achim von Arnim oorledeVergelegen onthul ultramoderne wynpakhuis
Langtermyn-groei ondersteun deur nuwe pakhuis ‘n Nuwe doelgemaakte wynpakhuis is pas op die Vergelegen-wynlandgoed voltooi en dit is ‘n groot belegging wat die landgoed se…
Read More Vergelegen onthul ultramoderne wynpakhuis‘Engel van wyn’ hou Kanu in kollig
Top-gehalte wyn uit Kanu-kelder Die meeste Stellenbosse wynplase het feitlik geen bekendstelling nodig nie, maar dit is altyd belangrik om te onthou dat buiten die…
Read More ‘Engel van wyn’ hou Kanu in kolligWat het van ons wyn geword?
Het wynbemarking sy geur verloor? Lydia Coetzee, gerekende wynkenner, -bemarker en -fundi, skryf op een van daai aaneengeskakelde aanlynplatforms dat wynbemarking sy geur verloor het.…
Read More Wat het van ons wyn geword?Dokument verwoord verpligtinge, verwagtinge vir SA wynbedryf
ESG-standaard vir wynbedryf vasgestel Die eerste omgewings-, sosiale en bestuurs (ESG)-beleidsdokument vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf is pas deur South Africa Wine, die nasionale liggaam wat…
Read More Dokument verwoord verpligtinge, verwagtinge vir SA wynbedryf
