Ontdek nuwe gunstelinge in sauvignon blanc-styl “Die lewe is te kort om net een styl sauvignon blanc te drink,” sê Elunda Basson, keldermeester by Steenberg…
Read More Probeer ‘n nuwe sauvignon blanc-styl – of agtCategory: Wyn
Uitsonderlike wynoes verwag
Buitengewone varsheid in 2025-oesjare Die 2025 Suid-Afrikaanse wynoes is goed op dreef, met wynmakers en wynboere wat regoor die land uitmuntende gehalte rapporteer. Met die…
Read More Uitsonderlike wynoes verwagWynbedryf hou asem op oor aksynsverhoging
Heroorweeg buitensporige aksynsbelasting pleit South Africa Wine Sterk beswaar teen die verhoging van 6.83% in die aksynsbelasrting op alkoholiese drankies is deur South Africa Wine…
Read More Wynbedryf hou asem op oor aksynsverhogingWynbedryf sê nee vir verhoogde aksynsbelasting
Moontlike 72% gemiddelde verhoging in aksynskoerse rampspoedig Ernstige kommer oor die potensiële impak van voorgestelde veranderinge aan wynaksynsbelasting wat die bedryf se volhoubaarheid en mededingendheid…
Read More Wynbedryf sê nee vir verhoogde aksynsbelastingErvaar oes-vreugde op La Motte
Oestyd is feestyd by La Motte Oestyd is nie net die belangrikste tyd op ‘n wynplaas nie – dit is ook ‘n tyd om die…
Read More Ervaar oes-vreugde op La MotteTop nuwe wynskrywer aangewys
2024 se jong wynskrywer van die jaar aangewys Die land se voorste nuwe wynskrywer vir 2024 is Skye Nolan van Brackenfell naby Kaapstad. Sy is…
Read More Top nuwe wynskrywer aangewysSA wynbedryf kap beplande drastiese aksynsverhogings
Verhoogde alkholbelasting kan volhoubaarheid van wynbedryf knou Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is ernstig gekant teen voorgestelde verhogings in aksynsbelasting op wyn wat die tariewe met tot…
Read More SA wynbedryf kap beplande drastiese aksynsverhogingsSA wynbedryfsleier vereer
Gesogte internasionale erkenning vir SA-vrou Die Internasionale Organisasie vir Wingerd en Wyn (OIV) het hul gesogte OIV-merietetoekenning aan Wendy Jonker Hanekom, administrerende beampte van Suid-Afrika…
Read More SA wynbedryfsleier vereerNuwe era van professionalisme in wynbedryf
SAWIPB nou selfstandige entiteit Die South African Wine Industry Professional Body (SAWIPB) het onlangs ‘n belangrike mylpaal bereik deur as ’n nie-winsgewende maatskappy met ’n…
Read More Nuwe era van professionalisme in wynbedryfEerste Afrika-vrou nou OIV se baas
Yvette van der Merwe maak geskiedenis Die Suid-Afrikaanse wynbedryf vier ’n historiese oomblik met Yvette van der Merwe se aanstelling as president van die Internasionale…
Read More Eerste Afrika-vrou nou OIV se baas
