Jazz en fondue op Delheim – die winter se beste Sondag-wegbreek
Delheim se gewilde Jazz & Kaasfondues smelt alle weerstand Elke Sondag vanaf 23 Junie tot 25 Augustus Daar is darem maar niks wat die hart so verwarm soos ’n bietjie jazz nie. Kom kry jou jaarlikse dosis by Delheim- wynlandgoed se gewilde jazz en Kaasfondues wat elke Sondag, vanaf 23 Junie tot 25 Augustus, aangebied […]
Read More »