Liefdesdrankie eer Nuy se ‘hartedief’
Nuwe muskadel deel van Legacy-reeks Die naam van hierdie muscadel vereer ’n buitengewone en baie spesiale liefdesverhaal: vir sewe jaar het oom Toekie Burger (1929–2024)…

Heroorweeg buitensporige aksynsbelasting pleit South Africa Wine Sterk beswaar teen die verhoging van 6.83% in die aksynsbelasrting op alkoholiese drankies is deur South Africa Wine…
Read More Wynbedryf hou asem op oor aksynsverhogingMoontlike 72% gemiddelde verhoging in aksynskoerse rampspoedig Ernstige kommer oor die potensiële impak van voorgestelde veranderinge aan wynaksynsbelasting wat die bedryf se volhoubaarheid en mededingendheid…
Read More Wynbedryf sê nee vir verhoogde aksynsbelastingOestyd is feestyd by La Motte Oestyd is nie net die belangrikste tyd op ‘n wynplaas nie – dit is ook ‘n tyd om die…
Read More Ervaar oes-vreugde op La Motte2024 se jong wynskrywer van die jaar aangewys Die land se voorste nuwe wynskrywer vir 2024 is Skye Nolan van Brackenfell naby Kaapstad. Sy is…
Read More Top nuwe wynskrywer aangewysVerhoogde alkholbelasting kan volhoubaarheid van wynbedryf knou Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is ernstig gekant teen voorgestelde verhogings in aksynsbelasting op wyn wat die tariewe met tot…
Read More SA wynbedryf kap beplande drastiese aksynsverhogingsGesogte internasionale erkenning vir SA-vrou Die Internasionale Organisasie vir Wingerd en Wyn (OIV) het hul gesogte OIV-merietetoekenning aan Wendy Jonker Hanekom, administrerende beampte van Suid-Afrika…
Read More SA wynbedryfsleier vereerSAWIPB nou selfstandige entiteit Die South African Wine Industry Professional Body (SAWIPB) het onlangs ‘n belangrike mylpaal bereik deur as ’n nie-winsgewende maatskappy met ’n…
Read More Nuwe era van professionalisme in wynbedryfYvette van der Merwe maak geskiedenis Die Suid-Afrikaanse wynbedryf vier ’n historiese oomblik met Yvette van der Merwe se aanstelling as president van die Internasionale…
Read More Eerste Afrika-vrou nou OIV se baasHoop vir goeie oes danksy beter weerstoestande in 2024 Na ’n uitdagende 2024-seisoen gekenmerk deur uiterste weerstoestande soos vloede, ryp en sterk winde, is Suid-Afrikaanse…
Read More Wyndruifoes van 2025 lyk belowendToekomstige bedryfsleiers opgelei South Africa Wine het pas die 2024-nagraadseplasingsprogram bekendgestel – ’n inisiatief geskep om die volgende geslag beroepslui in die Suid-Afrikaanse wynbedryf te…
Read More SA Wine loods nagraadse plasingsprogram