Skip to content
Ad
  • Tuis
  • Alles oor Wyn
    • Wie is Ons
    • Bedryfsnuus
    • Nuut Op Die Rak
  • Kuier Saam
    • Wyn & Kosmaats
    • Wynkennis
    • Wynverenigings
  • Brandewyn
  • Galery
  • Kontak
  • Sluk Jou Woorde
  • Bedryfsnuus Wyn

    Wie is SA se beste nuwe wynskrywer?

    Jaarlikse kompetisie vir jong wynskrywers skop af Die 2026 SA Nuwe Wynskrywer van die Jaar-kompetisie vir skrywers van 35 jaar en jonger is nou oop…

    daniek 3 September 2026
    Read More
  • Wyn

    Shiraz SA Challenge fokus op diversiteit van SA shiraz

    SA Shiraz toegewyd aan uitnemendheid Die Spier-landgoed van Stellenbosch het vanjaar weer eens op die jaarlikse SA Shiraz Challenge geskitter met een wyn in elk…

    daniek 10 August 2026
    Read More
  • Nuut op die rak Wyn

    Nuy-brandwyn met goud beslaan

    Die lewe is duur – brandewyn hoef nie te wees nie Terwyl Suid-Afrikaners elke maand die stygende lewenskoste voel, bly een ding onveranderd: die liefde…

    daniek 21 July 2026
    Read More
  • Wyn

    Thamnus Chardonnay – Twee keer goud by Decanter wil gedoen wees

    Enkelwingerd Thamnus Chardonnay kry tweede opeenvolgende Decanter Goud ‘n Overbergse wynprodusent wat verlede jaar ‘n goue toekenning by die Decanter World Wine Awards gewen het,…

    daniek 6 July 2026
    Read More
  • Wyn

    Kom vier chenin blanc-dag op Leopard’s Leap

    Verskeidenheid chenin blanc-style om te beproef Om internasionale chenin blanc-dag in Junie te vier, mag dalk vreemd voel vir dié van ons wat midde-in die…

    daniek 11 June 2026
    Read More

Gewilde Nuus

  • Wie is SA se beste nuwe wynskrywer?

    daniek 3 September 2026
  • Wyn

    Shiraz SA Challenge fokus op diversiteit van SA shiraz

    daniek 10 August 2026
  • Nuut op die rak Wyn

    Nuy-brandwyn met goud beslaan

    daniek 21 July 2026
  • Wyn

    Thamnus Chardonnay – Twee keer goud by Decanter wil gedoen wees

    daniek 6 July 2026
  • Wyn

    Kom vier chenin blanc-dag op Leopard’s Leap

    daniek 11 June 2026
  • Bedryfsnuus Wyn

    Wie se sauvignon blanc is beste?

    daniek 2 June 2026

Wyn

Gedenk SA se sauvignon blanc

daniek 9 April 2026

Sauvignon blanc-dag vier 72 kultivargeure Internasionale sauvignon blanc-dag is net ’n glas weg. Vanjaar nooi Sauvignon Blanc Suid-Afrika wynliefhebbers om #SauvBlancDay op Vrydag, 1 Mei…

Read More Gedenk SA se sauvignon blanc
Bedryfsnuus Wyn

Sterker globale marktoegang versterk SA-wyn se mededingendheid

daniek 31 March 2026

Verligting vir wynbedryf Die onlangs aangekondigde aksynsaanpassing vir alkoholiese drank, wat onder die VPI was, bied welkome verligting vir die wyn- en brandewynkategorie. South Africa…

Read More Sterker globale marktoegang versterk SA-wyn se mededingendheid
Wyn

Groot Phesantekraal – mense is die hartklop hier

daniek 30 March 2026

Menslike element vier hier hoogty  Vir Joan Adonis is die grootste bron van trots in haar werk by Groot Phesantekraal in Durbanville een ding: “Onse…

Read More Groot Phesantekraal – mense is die hartklop hier
Bedryfsnuus Wyn

Groot eer vir DGB, SA wyne

daniek 24 March 2026

DGB beste SA-wynprodusent oor die afgelope 25 jaar Vir ’n uitstaande vyfde agtereenvolgende jaar is DGB, een van Suid-Afrika se voorste onafhanklike wyn- en spiritualieëprodusente,…

Read More Groot eer vir DGB, SA wyne
Wyn

Derde oesskatting dui op groter opbrengs

daniek 19 March 2026

Klimaatstoestande speel saam vir beter wyndruifoes Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente se vertroue herstel namate die 2026-oes vorder, met die derde oesskatting wat ’n groter oes aandui en…

Read More Derde oesskatting dui op groter opbrengs
Nuut op die rak Wyn

Nuwe Nuy mimosa nou geblik

daniek 18 March 2026

Wyn-lekkerte in ‘n blik van Nuy Min drankies vang die gees van luilekker saamkuier só goed vas soos ’n mimosa. Nou het Nuy Wynkelder sy…

Read More Nuwe Nuy mimosa nou geblik
Nuut op die rak Wyn

Liefdesdrankie eer Nuy se ‘hartedief’

daniek 17 February 2026 No Comments

Nuwe muskadel deel van Legacy-reeks Die naam van hierdie muscadel vereer ’n buitengewone en baie spesiale liefdesverhaal: vir sewe jaar het oom Toekie Burger (1929–2024)…

Read More Liefdesdrankie eer Nuy se ‘hartedief’
Wyn

SA wynuitvoere toon veerkrag – daling ten spyt

daniek 5 February 2026 No Comments

Voetspoor in Afrika, Asië brei uit Suid-Afrika se wynuitvoere oor die afgelope jaar weerspieël ’n sektor wat ernstige globale uitdagings moes trotseer terwyl dit voortdurend veerkragtigheid…

Read More SA wynuitvoere toon veerkrag – daling ten spyt
Nuut op die rak Wyn

Ligte sauvignon blanc vir jou Valentyn

daniek 5 February 2026 No Comments

Bruce Jack Sauvignon Blanc Ongekompliseerde liefde in ’n bottel vir Valentynsmaand R89.00 Liefde het ’n snaakse manier om te ingewikkeld te raak. Daar is te…

Read More Ligte sauvignon blanc vir jou Valentyn
Wyn

Groot wyngees Achim von Arnim oorlede

daniek 10 December 2025 No Comments

Achim von Arnim – ‘Wyn is ‘n herinnering’Wyn word nie gemaak nie – dit word geleef. En watter lewe het Achim von Arnimc, stigter van…

Read More Groot wyngees Achim von Arnim oorlede

Posts pagination

Previous page Page 1 Page 2 Page 3 … Page 26 Next page

Kategoriee

Onlangse Nuus

  • Wie is SA se beste nuwe wynskrywer?
  • Shiraz SA Challenge fokus op diversiteit van SA shiraz
  • Nuy-brandwyn met goud beslaan
  • Thamnus Chardonnay – Twee keer goud by Decanter wil gedoen wees
  • Kom vier chenin blanc-dag op Leopard’s Leap

adverteer

Kontak Ons

 

Stellenbosch
Suid-Afrika
info@wynsa.co.za

 

 

Navigasie

  • Tuis
  • Alles oor Wyn
  • #20 (no title)
  • Wynwinkel
  • Kontak

Onlangse Nuus

  • Wie is SA se beste nuwe wynskrywer?
  • Shiraz SA Challenge fokus op diversiteit van SA shiraz
  • Nuy-brandwyn met goud beslaan
  • Thamnus Chardonnay – Twee keer goud by Decanter wil gedoen wees
  • Kom vier chenin blanc-dag op Leopard’s Leap
Wyn-SA | Designed by: Theme Freesia | WordPress | © Copyright All right reserved