Middelvlei vier eeu van wynmaak “Wie het verleden niet eert, is de toekomst niet weerd.” Hierdie Hollandse uitdrukking vat die geskiedenis van Middelvlei aan die…
Read More 100 goue jare op MiddelvleiAuthor: daniek
WYNOES KLEINER, MAAR GEHALTE LYK GOED
SA WYNOES 2019: LAAGSTE IN JARE, MAAR GEHALTE PUIK Die Suid-Afrikaanse wynbedryf het in 2019 ʼn rekord lae oes behaal, grootliks vanweë die nagevolge van…
Read More WYNOES KLEINER, MAAR GEHALTE LYK GOEDSAUVIGNON BLANC SA IS NUWE AMBASSADEUR VIR WÊRELDWYE GUNSTELING
SAUVIGNON BLANC SA IS DIE NUWE AMBASSADEUR VIR ‘N WÊRELDWYE GUNSTELING Suid-Afrika se segsgroep vir sauvignon blanc – een van die land se mees…
Read More SAUVIGNON BLANC SA IS NUWE AMBASSADEUR VIR WÊRELDWYE GUNSTELINGNieu-Seeland-wynmaker hou oog op SA Sauvignon Blanc
Voorste Nieu-Seeland-wynmaker kom hou oog op SA Sauvignon Blanc Emile Joubert Sauvignon blanc gaan in die kollig wees by Suid-Afrika se voorste wynkompetisie. Vir die…
Read More Nieu-Seeland-wynmaker hou oog op SA Sauvignon BlancNuy Wynkelder proelokaal, restaurant en deli – Nuy on the hill
Nuy Wynkelder proelokaal, restaurant en deli – Nuy on the hill Nuy Wynkelder se ultra-moderne wynproelokaal en restaurant, Nuy on the hill is geleë op…
Read More Nuy Wynkelder proelokaal, restaurant en deli – Nuy on the hillMoedersdag in die Nuyvallei
Kom vier jou Moeder in die Nuyvallei Nuy Wynkelder en Nuy on the hill restaurant wil jou help om jou moeder se dag ekstra spesiaal…
Read More Moedersdag in die NuyvalleiElgin Ridge 282 Pinot Noir 2016 – perfek vir elke geleentheid
Elgin Ridge 282 Pinot Noir 2016 – perfek vir elke geleentheid Suid-Afrika is die tuiste van net ’n handjievol gesertifiseerde biodinamiese wynprodusente en Elgin Ridge-wynlandgoed…
Read More Elgin Ridge 282 Pinot Noir 2016 – perfek vir elke geleentheidShiraz en carcuterie-fees by Anthonij Rupert-wyne
Vier shiraz en charcuterie op Anthonij Rupert-wyne In die Kaap se wynlande staan die tyd nooit stil nie en is daar altyd iets te doen,…
Read More Shiraz en carcuterie-fees by Anthonij Rupert-wyneDISTELL stel ‘n Nuwe Premium Wyn Maatskappy Bekend
Distell, Afrika se vernaamste wyn en spiritualieë vervaardiger en bemarker, is besig om te kapitaliseer op sy wortels in premium- en fynproewerwyne, met die bekendstelling van…
Read More DISTELL stel ‘n Nuwe Premium Wyn Maatskappy BekendWynoes van 2019 dalk effe kleiner
Die 2019 Suid-Afrikaanse wyndruifoes sal na verwagting slegs ietwat groter as verlede jaar se klein oes wees vanweë die feit dat wingerde steeds van ʼn…
Read More Wynoes van 2019 dalk effe kleiner
