Zandvliet-wyne se towerkrag lê in sy unieke terroir “Zandvliet bied ’n kykie na ’n spesifieke tyd,” sê Jacques Cilliers, dié Kaapse landgoed se wynmaker. “Dit eggo die geskiedenis en die veranderende invloed van die natuur. “Ons is baie gelukkig dat die wingerde mal is daaroor en dit vertoon in die wyne,” voeg hy by. Vir […]

Read More »

100 goue jare op Middelvlei

Middelvlei vier eeu van wynmaak “Wie het verleden niet eert, is de toekomst niet weerd.” Hierdie Hollandse uitdrukking vat die geskiedenis van Middelvlei aan die buitewyke van Stellenbosch, waar ’n 100 jaar van bekroonde wyn maak deur drie geslagte Mombergs vanjaar gevier word, pragtig saam. Middelvlei se ryk geskiedenis en trotse tradisies het in 1919 […]

Read More »