Zandvliet-wyne se towerkrag lê in sy unieke terroir “Zandvliet bied ’n kykie na ’n spesifieke tyd,” sê Jacques Cilliers, dié Kaapse landgoed se wynmaker. “Dit eggo die geskiedenis en die veranderende invloed van die natuur. “Ons is baie gelukkig dat die wingerde mal is daaroor en dit vertoon in die wyne,” voeg hy by. Vir […]

Read More »