Liefdesdrankie eer Nuy se ‘hartedief’
Nuwe muskadel deel van Legacy-reeks Die naam van hierdie muscadel vereer ’n buitengewone en baie spesiale liefdesverhaal: vir sewe jaar het oom Toekie Burger (1929–2024)…

Die organiseerders van die twee oudste wynkompetisies in Suid Afrika het aangekondig dat beide hul wynskoue voortgaan, maar na later datums verskuif word. Dié besluit…
Read More Nuwe datums vir Covid-veilige Veritas, SA Jongwyn-kompetisiesSKRYF NOU IN VIR FNB SAUVIGNON BLANC TOP 10 Inskrywings vir die 2020 FNB Sauvignon Blanc Top 10 is nou oop. Sauvignon Blanc Suid-Afrika nooi…
Read More Wie se sauvignon blanc is die beste?Enige wyn sou graag ‘n port wees – as hy maar net kon Winter is daardie tyd van die jaar wanneer mense se sosiale lewens…
Read More Port bly maar lekker – en so veelsydigNuwe vrystellings gedenk Stellenbosch Hills se 75ste verjaarsdag Die jaar 1945 sal vir altyd in menseheugenis verewig wees as die einde van ’n katastrofiese Tweede…
Read More Stellenbosch Hills se pinotage voer botoon met 75ste herdenkingVoortreflike wyne verwag van 2020-wyndruifoes Die plaaslike wynbedryf oes tans die laaste paar ton druiwe in agt van die 10 wynstreke, als te danke aan…
Read More Suid-Afrika reg vir goeie oes ondanks Covid-19-inperkingVinpro-direksie verwelkom dr Langa Simela Die wynbedryfliggaam Vinpro het dr Langelihle (Langa) Simela tot sy direksie aangewys om na ondernemingsontwikkeling en samewerking rondom landboubeleid om…
Read More Vinpro se aanwins oor landboubeleidNUWE WYNDRUIFKLONE BY VITITEC GEPROE ‘n Hele aantal niuwe wyndruifkultivars, met eksotiese name soos Grüner Veltliner, Vermentino, Macabeau en Xynomavros, is onlangs in onder die…
Read More Nuwe klone dalk toekomstige ster-wyneOes dalk effens beter as in 2019, goeie gehalte verwag Die 2020-wynoes het by die meeste wynplase in die Stellenbosch-streek in alle erns begin en…
Read More Stellenbossers optimisties oor 2020-wynoesSluk Jou Woorde se nuutste wyn, ‘n gemaklike cabernet sauvignon/shiraz 2013 versnit, het pas onder die naam “Geluk” op die mark verskyn. Dit volg kort…
Read More Sluk Jou Woorde se nuutste nou op die rakVier fees in styl by Gabriëlskloof se Favourite Things Mark: 13-15 Desember Dis tyd vir jou mooiste partytjiehoed wanneer Gabriëlskloof-landgoed buite Botrivier dié feesseisoen in deftige styl…
Read More Sjiek nuwelinge en goue gunstelinge by stylvolle plattelandse mark