Liefdesdrankie eer Nuy se ‘hartedief’
Nuwe muskadel deel van Legacy-reeks Die naam van hierdie muscadel vereer ’n buitengewone en baie spesiale liefdesverhaal: vir sewe jaar het oom Toekie Burger (1929–2024)…

Wynmakers kan meer oor geen- en lae-alkohol leer by 2023 Sauvignon Blanc SA tegniese seminaar Wynmakers kan die nuutste leer oor die groeiende geen- en…
Read More Leer meer oor alkoholvrye-wynmarkHuldeblyk aan erfenis en ’n ryk tradisie “Lente is ’n soete herrinnering van hoe wonderlik verandering werklik kan wees.” In dieselfde gees het Perdeberg Wines…
Read More Nuwe verpakking vir Perdeberg se wyneVeritas-toekennings lê stewige grondslag vir US-wynkelder se pad vorentoe Die rits toekennings wat die Welgevallen-kelder van die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs by die 33ste Veritas-toekenningsaand…
Read More Die Laan sluit vennootskap met Rust en VredePerdeberg se Vineyard Collection – Vir wanneer die ‘wynvoete’ jeuk! Perdeberg Wines, wat reeds spog met ’n indrukwekkende reeks wyne, bied met sy Vineyard Collection…
Read More Nis-kultivars vir verskeidenheid wyne ingespanBon Courage topprodusent by 2023-Michelangelo Die wynlandgoed wat die Robertson-vallei as een van Suid-Afrika se premium wynboustreke help vestig het, Bon Courage, het nog ‘n…
Read More 2023 Grand Prix na Bon Courage20 Finaliste wys hul slag met sauvignon blanc Verskeie Stellenbosse wynkelders het van die land se beste sauvignon blanc-wyne ingeskryf en tel onder die top…
Read More Verskeie Stellenbosse kelders lewer Top 10 sauvignon blancsKenners beoordeel 169 sauvignon blancs vir elke smaak Avontuurlustige liefhebbers van topgehalte sauvignon blanc kan uitsien na indrukwekkende wyne met persoonlikheid én ‘n opwindende keuse…
Read More Nuwe sauvignon blancs ‘meer as suurlemoen, pomelo of appelliefie’Gety draai vir die wynbedryf ten spyte van bedrukte omgewing Die gety is besig om te draai en die Suid-Afrikaanse wyn- en brandewynbedryf bly herstel…
Read More Wynbedryf nader keerpuntPerdeberg se Dry Land Collection – Moeder Natuur se meesterstuk Perdeberg Wines se Dry Land Collection is ’n ware harmonie tussen Moeder Natuur en die…
Read More Nuwe wyne in reeks bekendZandvliet sweef op die vlerke van sy liplekker shiraz Zandvliet Wynlandgoed staan hierdie winter weer op die wenpodium, danksy sy reputasie as dié historiese tuiste…
Read More Zandvliet shiraz ’n baken vir kultivar